Dagsê wêreld! Welkom by my E-Plekkie!

Welkom by my persoonlike blog en e-plekkie op die wereldwye web.

Ek gaan hier blog in Afrikaans en Engels :)

Voel vry om te registreer en kommentaar te lewer.

So?  Wat dink julle van blogging?  Kom ons hou ‘n klein kompetisietjie.  Watter woord kan ons in afrikaans aan dink wat “blogging” voorstel.

 

Praat later!

 

Cathy

 

 

Comments are closed.